Modulekode | MTZ 858 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Musiekbedryf en industrie is 'n inleidende studie om vaardighede te verwerf van die onderwerp binne die Suid-Afrikaanse konteks. Onderwerpe soos industriestruktuur, intellektuele eiendom, regsaspekte, finansies, bemarking en besigheidsbestuur word bestudeer. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 1 seminaar per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Musiek |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App